Sanger Arno Jordaan gesels oor video van brandende Sun City gebou

Die Suid-Afrikaanse sanger was by die bekende oord saam met Prinses Charlene van Monaco toe die vlamme uitgebreek het.